"Min mense het privaatheid tydens kwarantyn, maar Dr. Marelize Swart is besig.
Soms word sy selfs uit die badkamer, motorhuis of motor geskype.
'Baie mense sukkel deesdae met stres weens werksontsekerheid en gepaardgaande finansiële implikasies.
Sedert die aanbreek van die corona-era is daar meer angstigheid en depressie asook kajuitkoors.
Verhoudings-probleme skuif dikwels oor na die slaapkamer.'
'n Groot voordeel van aanlyn terapie, veral met bedsake, is dat die skerm tussen haar en die kliënt gesels vergemaklik, meen sy."
REFERENCE
SARIE: Julie 2020
Kliënte skype oor bedsake
Mollige vroue is beter bedmaats, dalk selfs beter huweliksmaats . . . Volgens ’n studie van die Chapman Universiteit in Amerika (wat op 60 000 heteroseksuele mans en vroue gedoen is), is bevind ondergewig vroue het aansienlik minder seksmaats as hul geronde susters
...
Many problems, such as women unable to achieve orgasm, or men experiencing erection dysfunction, can be addressed successfully with self-help books. "For Yourself" (female sexuality) by Lonnie Barbach, Ph.D. and "The New Male Sexuality" by Bernie Zilbergeld, Ph.D. are good examples
...
"As soon as you determine that the problem is not getting better." For example, when sex feels like another "chore" to the lower desired partner (male or female). This can then easily become a pattern where it becomes difficult to keep sex on your priority list
...